Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kinderbeskerming
kinderbeskerming [boodskap #142366] Do, 29 Junie 2023 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kinderbeskerming
Afbreking: kin•der•be•sker•ming
Samestelling: kind + -er- + beskerming


Selfstandige naamwoord: kinderbeskerming
Meervoud:

Betekenis:
• Die beskerming van kinders en bekamping van kinderverwaarlosing, -mishandeling en -uitbuiting.

Gebruik:
• Ondanks die regering en die openbare sektor se beste pogings tot kinderbeskerming, bly die kinders in ons gemeenskappe steeds blootgestel en weerloos.

Afgelei:
• kinderbeskermingsweek
• kinderbeskermingsorganisasie

Vertaling:
Engels: child protection
Nederlands: kinderbescherming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesinsgeweld
Volgende onderwerp: uitgebreid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 17:45:00 MGT 2024