rojeer [boodskap #142359] |
Wo, 28 Junie 2023 20:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rojeer
Afbreking: ro•jeer
Werkwoord: rojeer
Verlede tyd: het gerojeer
Betekenis:
• Om lidmaatskap te ontsê.
• Om te kanselleer, op te hef of nietig te verklaar.
Gebruik:
• Die vergadering het besluit om die sekretaris te rojeer.
• Is die verband op die huis gerojeer?
Sinoniem:
• uitdryf
• uitjaag
• uitsit
• uitsluit
• uitstoot
• verban
• verdryf
• weglaat
• kanselleer
• ophef
• skrap
Afgelei:
• rojeerbaar
• rojering
Vertaling:
Engels: to suspend membership, discharge, dismiss, fire, sack; to cancel, delete
Nederlands: royeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|