Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diamantmyn
diamantmyn [boodskap #142357] Wo, 28 Junie 2023 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diamantmyn
Afbreking: di•a•mant•myn
Samestelling: diamant + myn


Selfstandige naamwoord: diamantmyn
Meervoud: diamantmyne
Verkleinwoord: diamantmyntjie
Meervoud van verkleining: diamantmyntjies

Betekenis:
• 'n Myn waar diamante gedelf word.

Gebruik:
• Die Groot Gat is 'n diamantmyn in Kimberley.

Vertaling:
Engels: diamond-mine
Nederlands: diamantmijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorplaas
Volgende onderwerp: geensins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 17:42:58 MGT 2024