oorplaas [boodskap #142356] |
Wo, 28 Junie 2023 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorplaas
Afbreking: oor•plaas
Samestelling: oor + plaas
Werkwoord: plaas oor, oorplaas
Verlede tyd: het oorgeplaas
Betekenis:
• Om iets (of iemand) van die een plek na 'n ander te verplaas.
Gebruik:
• Plaas sommer die geld oor na my bankrekening.
• Die werker is na 'n ander departement oorgeplaas.
Sinoniem:
• oorbring
• oordra
• oorskuif
• oorsit
• oorstuur
• verplaas
Afgelei:
• oorplaasbaar
• oorplasing
Vertaling:
Engels: to transfer
Nederlands: overplaatsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|