kragstuur [boodskap #142355] |
Wo, 28 Junie 2023 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragstuur
Afbreking: krag•stuur
Samestelling: krag + stuur
Selfstandige naamwoord: kragstuur
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Meganisme wat dit makliker maak om 'n motorvoertuig te stuur.
Gebruik:
• 'n Motor met kragstuur gebruik hidrouliese of elektriese krag om die wiele te draai, sodat die bestuurder die stuurwiel moeiteloos kan draai.
Vertaling:
Engels: power steering
Nederlands: stuurbekrachtiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|