mopshond [boodskap #142352] |
Wo, 28 Junie 2023 17:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mopshond
Afbreking: mops•hond
Uitspraak: /ˈmɔps.ɦɔnt/
Selfstandige naamwoord: mopshond
Meervoud: mopshonde
Verkleinwoord: mopshondjie
Meervoud van verkleining: mopshondjies
Betekenis:
• 'n Kompakte, bonkige hond met 'n stomp snuit, verrimpelde vel en stert wat oor die rug terugkrul.
Gebruik:
• Die mopshond is bekend as 'n sosiale en saggeaarde geselskapshond.
Hiperoniem:
• hond
• honderas
Vertaling:
Engels: pug, pug-dog
Nederlands: mops, mopshond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|