| regime [boodskap #142345] |
Wo., 28 Junie 2023 11:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regime
Afbreking: re•gime
Selfstandige naamwoord: regime
Meervoud: regimes
Betekenis:
• 'n Regering wat nie verteenwoordigend is of demokraties verkies is nie.
Gebruik:
• Ná die staatsgreep het 'n militêre regime die land regeer.
Sinoniem:
• bewind
• owerheid
• regering
Vertaling:
Engels: regime
Nederlands: regime
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|