opposisieleier [boodskap #142344] |
Wed, 28 June 2023 11:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opposisieleier
Afbreking: op•po•si•sie•lei•er
Samestelling: opposisie + leier
Selfstandige naamwoord: opposisieleier
Meervoud: opposisieleiers
Verkleinwoord: opposisieleiertjie
Meervoud van verkleining: opposisieleiertjies
Betekenis:
• Die leier van die opposisieparty, die tweede grootste party wat in 'n parlement verteenwoordig is.
Gebruik:
• Die opposisieleier word algemeen as die direkte teenstander van die staatshoof gesien.
Vertaling:
Engels: leader of the opposition
Nederlands: oppositieleider
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|