| SA [boodskap #142343] |
Wo., 28 Junie 2023 10:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24179 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
SA
Afbreking: SA
Afkorting: SA
Betekenis:
• Afkorting vir Suid-Afrika, Suid-Afrikaans of Suid-Afrikaanse.
Gebruik:
• Kan jy glo, SA het Nieu-Seeland in skaapskeer geklop!
Sinoniem:
• RSA
• S.A.
Vertaling:
Engels: SA, South Africa
Nederlands: ZA, Zuid-Afrika
Nota:
• SA is ook die landkode vir Saoedi-Arabië.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|