wêreldbeker [boodskap #142342] |
Wed, 28 June 2023 10:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wêreldbeker
Afbreking: wê•reld•be•ker
Samestelling: wêreld + beker
Selfstandige naamwoord: wêreldbeker
Meervoud: wêreldbekers
Verkleinwoord: wêreldbekertjie
Meervoud van verkleining: wêreldbekertjie
Betekenis:
• 'n Kampioenskap of toernooi tussen spanne van regoor die aarde.
Gebruik:
• Dink jy die Bokke kan weer die wêreldbeker wen?
Afgelei:
• wêreldbekerspan
• wêreldbekertoernooi
Vertaling:
Engels: world cup
Nederlands: wereldbeker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|