'n baie Lelike alligasie [boodskap #17155] |
Fri, 28 August 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter"
Hy moet nou nie aan Oud
> Militêre Soldate begin krap nie, want dan strip my moer behoorlik.
> Jy moet nie Soldate as verkragters probeer aansien nie Tom, aangesien dit `n
> baie Lelike alligasie is om te maak.
Ag, ou rsaboy Frikkie, wat oneer bring op al
die penkoppe van die Derde Boerestaat. Jy breek
tannie se hart. Ek het net begin dink dat jy
beter Afrikaans begin praat, en hier kom jy met
sulke taalgedrogte uit. "n Alligasie, Frikkie?
Vir tannie klink dit soos iets wat in die water
kan wees, iets soos 'n krokodil of 'n alikreukel.
Tannie-met-die-krokedil-trane-in-haar-o"e.
|
|
|
Re: 'n baie Lelike alligasie [boodskap #17156 is 'n antwoord op boodskap #17155] |
Fri, 28 August 1998 00:00 |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 28 Aug 1998 15:00:05 GMT, had the following to say:
|
| Tannie-met-die-krokedil-trane-in-haar-o"e.
|
Ek hoop jy stort ook 'n traan oor jou eie spelling. Ek weet ek kan
nie spel nie, maar is jy nie bedoel om een of ander fancy graad in
Afrikaans te hê nie?
Of het ons weer hier te doen nie met 'n woord wat ons aanvaar moes
krokkedil gewees het nie. Is 'n krokedil 'n soort blom wat in Canada
in 'n kloset blom en die trane deel is net daar om almal deurmekaar te
maak?
...steeds net ek, Simon
|
|
|