tellokaal [boodskap #142333] |
Tue, 27 June 2023 21:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tellokaal
Afbreking: tel•lok•kaal
Samestelling: tel + lokaal
Selfstandige naamwoord: tellokaal
Meervoud: tellokkale
Verkleinwoord: tellokaaltjie
Meervoud van verkleining: tellokaaltjies
Betekenis:
• Plek waar stembriewe getel word.
Gebruik:
• Ná die verkiesing word die stembriewe vanaf die stemlokaal na die tellokaal geneem.
Verwant:
• stemlokaal
Vertaling:
Engels: tally room, counting center
Nederlands: telkamer, telcentrum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|