stemdag [boodskap #142331] |
Tue, 27 June 2023 20:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stemdag
Afbreking: stem•dag
Samestelling: stem + dag
Selfstandige naamwoord: stemdag
Meervoud: stemdae
Betekenis:
• 'n Dag waarop 'n verkiesing gehou word.
Gebruik:
• Voorbereidings word getref sodat die stemlokale op stemdag betyds kan oopmaak.
Sinoniem:
• verkiesingsdag
Vertaling:
Engels: election day, polling day
Nederlands: stemdag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|