stembrief [boodskap #142329] |
Tue, 27 June 2023 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stembrief
Afbreking: stem•brief
Samestelling: stem + brief
Selfstandige naamwoord: stembrief
Meervoud: stembriewe
Verkleinwoord: stembriefie
Meervoud van verkleining: stembriefies
Betekenis:
• 'n Vorm waarop 'n mens 'n keuse tydens 'n verkiesing maak.
Gebruik:
• Trek jou kruisie en gooi jou stembrief in die stembus.
Vertaling:
Engels: voting ballot
Nederlands: stembiljet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|