Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winterklere
winterklere [boodskap #142324] Di, 27 Junie 2023 12:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
winterklere
Afbreking: win•ter•kle•re
Samestelling: winter + klere


Selfstandige naamwoord: winterkleed
Meervoud: winterklere

Betekenis:
• Warm klere wat geskik is vir die koue wintermaande.

Gebruik:
• Dis tyd om die winterklere te begin uitpak.

Wisselvorm:
• wintersklere

Sinoniem:
• winterdrag

Antoniem:
• somerklere

Afgelei:
• winterklerereeks

Vertaling:
Engels: winter clothes
Nederlands: winterkledij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: webblad
Volgende onderwerp: meegaande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 13:29:43 MGT 2024