winterklere [boodskap #142324] |
Tue, 27 June 2023 12:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
winterklere
Afbreking: win•ter•kle•re
Samestelling: winter + klere
Selfstandige naamwoord: winterkleed
Meervoud: winterklere
Betekenis:
• Warm klere wat geskik is vir die koue wintermaande.
Gebruik:
• Dis tyd om die winterklere te begin uitpak.
Wisselvorm:
• wintersklere
Sinoniem:
• winterdrag
Antoniem:
• somerklere
Afgelei:
• winterklerereeks
Vertaling:
Engels: winter clothes
Nederlands: winterkledij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|