webblad [boodskap #142323] |
Mon, 26 June 2023 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
webblad
Afbreking: web•blad
Samestelling: web + blad
Selfstandige naamwoord: webblad
Meervoud: webblaaie
Verkleinwoord: webblaadjie
Meervoud van verkleining: webblaadjies
Betekenis:
• 'n Blad op 'n webwerf wat met 'n webblaaier gelees word, meestal in HTML-formaat en op die internet beskikbaar.
Gebruik:
• Onthou om hierdie webblad te boekmerk!
Sinoniem:
• webbladsy
Vertaling:
Engels: web page
Nederlands: webpagina
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|