silwermyn [boodskap #142322] |
Mon, 26 June 2023 19:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
silwermyn
Afbreking: sil•wer•myn
Samestelling: silwer + myn
Selfstandige naamwoord: silwermyn
Meervoud: silwermyne
Verkleinwoord: silwermyntjie
Meervoud van verkleining: silwermynjies
Betekenis:
• 'n Plek waar silwer gemyn en ontgin word.
Gebruik:
• Silverton in Pretoria se naam kom van 'n silwermyn wat jare gelede in die omgewing ontgin is.
Afgelei:
• kwiksilwermyn
Vertaling:
Engels: silver mine
Nederlands: zilvermijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|