Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontbloot
ontbloot [boodskap #142319] Mon, 26 June 2023 17:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontbloot
Afbreking: ont•bloot
Samestelling: ont- + bloot


Werkwoord: ontbloot
Verlede tyd: het ontbloot

Betekenis:
• Om bloot/kaal te maak; bedekking te verwyder.

Gebruik:
• Die man ontbloot sy kaal kop toe hy sy hoed afhaal.

Vertaling:
Engels: to uncover, expose, strip, reveal; to rid of, deprive of
Nederlands: ontbloten


Byvoeglike naamwoord: ontbloot
Attributief: ontblote

Betekenis:
• Wat kaal is; sonder klere of ander bedekking.

Gebruik:
• Die jongmense lê met ontblote lywe in die son en bak.
• Dis stelling is van alle waarheid ontbloot.

Sinoniem:
• kaal
• nakend
• onbedek

Vertaling:
Engels: bare; devoid
Nederlands: ontbloot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontrakteer
Volgende onderwerp: vektor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:43:44 UTC 2024