Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kontrakteer
kontrakteer [boodskap #142318] Mon, 26 June 2023 14:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kontrakteer
Afbreking: kon•trak•teer
Samestelling: kontrak + -teer


Werkwoord: kontrakteer
Verlede tyd: het gekontrakteer

Betekenis:
• Om iemand onder kontrak aan te stel om 'n produk of diens te lewer.

Gebruik:
• Hy het 'n kontrakteur gekontrakteer om die lapa te bou.

Sinoniem:
• aanstel

Afgelei:
• uitkontrakteer

Verwant:
• kontrakteur

Vertaling:
Engels: to contract out
Nederlands: contracteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afdek
Volgende onderwerp: ontbloot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:46:45 UTC 2024