| binnetoe [boodskap #142314] |
Ma., 26 Junie 2023 12:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25326 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
binnetoe
Afbreking: bin•ne•toe
Samestelling: binne + toe
Bywoord: binnetoe
Betekenis:
• Na binne; in.
Gebruik:
• Die hek swaai binnetoe oop.
Sinoniem:
• inwaarts
Antoniem:
• buitetoe
Vertaling:
Engels: to the inside
Nederlands: naar binnen
Nota:
• 'n Bywoord + "toe" word altyd vas geskryf.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|