| buitetoe [boodskap #142312] |
Ma., 26 Junie 2023 12:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25326 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
buitetoe
Afbreking: bui•te•toe
Samestelling: buite + toe
Bywoord: buitetoe
Betekenis:
• Na buite; uit.
Gebruik:
• Hy is buitetoe om te gaan rook.
Wisselvorm:
• buitentoe
Sinoniem:
• uitwaarts
Antoniem:
• binnetoe
Vertaling:
Engels: to the outside
Nederlands: naar buiten
Nota:
• 'n Bywoord + "toe" word altyd vas geskryf.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|