"Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #17152] |
Fri, 28 August 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
GUNSHIP BLUES
Charl Durand
Ratel rations
terrs vir brekfis
Angolese pesos in my hand
boshoed pasop
breekpunt Charlie
blinkboud op Zambezi-walle,
Pb�s weet
landmynskrapnel
R1 bid
my God is naby.
Rooilynkaart
Boesman sing
Swapo sny lyn
Kolonel Koljander
soeksteek hier
patrollie daar
bivouac vannag
boshappy daglig
prewel sakbybel
pantserhart
bloederige rendezvous
chopperstretcher
almal saam:
ons vir jou,
Pretoria.
Rundu, April 1985
|
|
|
Re: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #17339 is 'n antwoord op boodskap #17152] |
Sat, 05 September 1998 00:00 |
Andries J. Bester
Boodskappe: 13 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ongelooflik.......!
@igs.net wrote in message ...
>
>
> GUNSHIP BLUES
> Charl Durand
>
> Ratel rations
> terrs vir brekfis
> Angolese pesos in my hand
> boshoed pasop
> breekpunt Charlie
> blinkboud op Zambezi-walle,
> Pb�s weet
> landmynskrapnel
> R1 bid
> my God is naby.
> Rooilynkaart
> Boesman sing
> Swapo sny lyn
> Kolonel Koljander
> soeksteek hier
> patrollie daar
> bivouac vannag
> boshappy daglig
> prewel sakbybel
> pantserhart
> bloederige rendezvous
> chopperstretcher
> almal saam:
> ons vir jou,
> Pretoria.
>
> Rundu, April 1985
>
|
|
|
Re: "Gunship Blues" deur CHARL DURAND [boodskap #17340 is 'n antwoord op boodskap #17152] |
Sat, 05 September 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2173 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries J Bester" writes:
> Ongelooflik.......!
>
>> GUNSHIP BLUES
>> Charl Durand
>>
>> Ratel rations
>> terrs vir brekfis
>> Angolese pesos in my hand
>> boshoed pasop
>> breekpunt Charlie
>> blinkboud op Zambezi-walle,
>> Pb�s weet
>> landmynskrapnel
>> R1 bid
>> my God is naby.
>> Rooilynkaart
>> Boesman sing
>> Swapo sny lyn
>> Kolonel Koljander
>> soeksteek hier
>> patrollie daar
>> bivouac vannag
>> boshappy daglig
>> prewel sakbybel
>> pantserhart
>> bloederige rendezvous
>> chopperstretcher
>> almal saam:
>> ons vir jou,
>> Pretoria.
>>
>> Rundu, April 1985
>>
>
>
Wat vind jy so "ongelooflik"? Is dit
ongelooflik goed? Of vind jy dat jy
dit nie kan glo nie (ongeloofbaar)?
En hoe gaan dit deesdae met oom
Robert van Tonder daar in die Boere-
staat. Kan ek vir hom kom kuier. S^e
my, hoe hou oom Robert van die AWB.
Is hulle vriende of is hulle vyande.
En is en van jou aliasse miskien
Simon?
Tant Hessie van die Derde Boere-staat.
|
|
|