Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petrolprys
petrolprys [boodskap #142311] Mon, 26 June 2023 12:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
petrolprys
Afbreking: pe•trol•prys
Samestelling: petrol + prys


Selfstandige naamwoord: petrolprys
Meervoud: petrolpryse

Betekenis:
• Die koste van brandstof.

Gebruik:
• Die petrolprys styg volgende week al weer.

Sinoniem:
• brandstofprys
• brandstofkoste

Verwant:
• disselprys

Vertaling:
Engels: petrol price, gasoline price
Nederlands: benzineprijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afvuur
Volgende onderwerp: buitetoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:08:19 UTC 2024