afvuur [boodskap #142310] |
Ma, 26 Junie 2023 11:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afvuur
Afbreking: af•vuur
Samestelling: af + vuur
Werkwoord: vuur af, afvuur
Verlede tyd: het afgevuur
Betekenis:
• Om 'n koeël of projektiel weg te skiet.
Gebruik:
• Sy trek die sneller om 'n skoot af te vuur.
• Die erewag het 'n saluut afgevuur.
Sinoniem:
• afskiet
• lanseer
• losbrand
• skiet
Vertaling:
Engels: to discharge, fire off
Nederlands: afvuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|