interkalêr [boodskap #142309] |
Mon, 26 June 2023 11:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
interkalêr
Afbreking: in•ter•ka•lêr
Byvoeglike naamwoord: interkalêr
Attributief: interkalêre
Betekenis:
• Wat geïnterkaleer (ingevoeg/ tussenin gesit) is.
Gebruik:
• Die 29ste Februarie is 'n interkalêre dag wat op skrikkeljare ingevoeg word om die kalenderjaar met die astronomiese jaar te sinkroniseer.
Sinoniem:
• ingelas
• ingevoeg
• tussengevoeg
Vertaling:
Engels: intercalary
Nederlands: intercalair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|