Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opskerp
opskerp [boodskap #142306] Mon, 26 June 2023 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opskerp
Afbreking: op•skerp
Samestelling: op + skerp


Werkwoord: skerp op, opskerp
Verlede tyd: het opgeskerp

Betekenis:
• Om skerper te maak, meestal figuurlik, om sterker, beter en meer geskik vir die doel te maak.

Gebruik:
• Ek moet 'n kursus bywoon om my vaardighede op te skerp.
• Ons moet die plek se sekuriteit dringend opskerp.
• Ná die uitbraak is higiëne by skool opgeskerp.

Afgelei:
• opskerping

Vertaling:
Engels: to sharpen, tighten, strengthen
Nederlands: verscherpen, scherper maken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sekuriteit
Volgende onderwerp: invoeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:44:21 UTC 2024