sekuriteit [boodskap #142305] |
Mon, 26 June 2023 09:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sekuriteit
Afbreking: se•ku•ri•teit
Selfstandige naamwoord: sekuriteit
Meervoud: sekuriteite
Betekenis:
• Beskerming teen gevaar.
• 'n Waarborg vir iets.
Gebruik:
• Ná hierdie voorval is sekuriteit by die hospitaal opgeskerp.
• Die man het sy huis as sekuriteit vir die lening aangebied.
Sinoniem:
• beveiliging
• bewaking
• verdediging
• veiligheid
• voorsorgmaatreël
• pand
• waarborg
Afgelei:
• sekuriteitsbeampte
• sekuriteitsbeheer
• sekuriteitsdiens
• sekuriteitsfirma
• sekuriteitshalwe
• sekuriteitshek
• sekuriteitsheining
• sekuriteitshoof
• sekuriteitsmaatreël
• sekuriteitsmaatskappy
• sekuriteitsmuur
• sekuriteitsposisie
• sekuriteitstronk
• sekuriteitswag
Vertaling:
Engels: security, surety
Nederlands: sekuriteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|