daartydens [boodskap #142304] |
Mon, 26 June 2023 08:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daartydens
Afbreking: daar•ty•dens
Samestelling: daar + tydens
Bywoord: daartydens
Betekenis:
• Tydens daardie tyd; in daardie periode.
Gebruik:
• Twee polisiemanne is in 'n lokval gelei en het daartydens byna hul lewens verloor.
Verwant:
• waartydens
Vertaling:
Engels: during that time
Nederlands: gedurende die tijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|