Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waartydens
waartydens [boodskap #142303] Mon, 26 June 2023 08:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waartydens
Afbreking: waar•ty•dens
Samestelling: waar + tydens


Bywoord: waartydens

Betekenis:
• Gedurende die tyd wat iets gebeur.

Gebruik:
• Die polisie het 'n klopjag uitgevoer, waartydens dwelms en onwettige wapens gevind is.

Verwant:
• daartydens

Vertaling:
Engels: during which time
Nederlands: tijdens welke, gedurende welke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwaaddoener
Volgende onderwerp: daartydens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:37:03 UTC 2024