Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwaaddoener
kwaaddoener [boodskap #142302] Mon, 26 June 2023 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwaaddoener
Afbreking: kwaad•doen•er
Samestelling: kwaad + doener


Selfstandige naamwoord: kwaaddoener
Meervoud: kwaaddoeners
Verkleinwoord: kwaaddoenertjie
Meervoud van verkleining: kwaaddoenertjies

Betekenis:
• Persoon wat verkeerde dinge doen.

Gebruik:
• Die gemeenskap moet saamstaan om die kwaaddoeners te ontbloot.

Sinoniem:
• boef
• boosdoener
• booswig
• deugniet
• kwaadstigter
• kwaadstoker
• kwajong
• misdadiger
• ondeug
• oortreder
• sondaar
• stouterd

Afgelei:
• kwaaddoenerig
• kwaaddoenery

Vertaling:
Engels: evi-ldoer, malefactor, felon, rascal
Nederlands: boosdoener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugkry
Volgende onderwerp: waartydens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:19:57 UTC 2024