terugkry [boodskap #142301] |
Mon, 26 June 2023 07:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugkry
Afbreking: terug•kry
Samestelling: terug + kry
Werkwoord: terugkry, kry terug
Verlede tyd: het teruggekry
Betekenis:
• Om iets wat jy vroeër gehad/besit het weer in ontvangs te neem.
Gebruik:
• Kan ek my boek terugkry, asseblief?
Sinoniem:
• herkry
• hervind
• herwin
• terugbring
• terugkry
• terugneem
• terugvind
• terugwen
• verhaal
Vertaling:
Engels: to get back, regain, recover, reclaim
Nederlands: terugkrijgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|