Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epileer
epileer [boodskap #142299] So., 25 Junie 2023 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26983
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
epileer
Afbreking: e•pi•leer


Werkwoord: epileer
Verlede tyd: het gepileer
Verlede deelwoord: geëpileerde

Betekenis:
• (ongewoon) Om hare van die liggaam te verwyder, chemies of met 'n tangetjie.

Gebruik:
• Sy epileer haar wenkbroue.
• Die fietsryer epileer sy bene.

Sinoniem:
• onthaar

Afgelei:
• epilasie
• epileertangetjie
• epilering

Vertaling:
Engels: to epilate
Nederlands: epileren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buikkramp
Volgende onderwerp: skietgeveg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Okt. 31 05:31:16 UTC 2026