Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epileer
epileer [boodskap #142299] Sun, 25 June 2023 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
epileer
Afbreking: e•pi•leer


Werkwoord: epileer
Verlede tyd: het gepileer

Betekenis:
• (ongewoon) Om hare van die liggaam te verwyder, chemies of met 'n tangetjie.

Gebruik:
• Sy epileer haar wenkbroue.
• Die fietsryer epileer sy bene.

Sinoniem:
• onthaar

Vertaling:
Engels: to epilate
Nederlands: epileren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buikkramp
Volgende onderwerp: skietgeveg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 17:53:03 UTC 2024