muitery [boodskap #142295] |
Sun, 25 June 2023 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
muitery
Afbreking: mui•te•ry
Samestelling: muit + -ery
Selfstandige naamwoord: muitery
Meervoud: muiterye
Verkleinwoord: muiterytjie
Meervoud van verkleining: muiterytjies
Betekenis:
• 'n Opstand van matrose of soldate teen hulle bevelvoerders.
Gebruik:
• Op 24 Junie 2023 het president Poetin vir Jevgenij Prigozjin van muitery beskuldig.
Sinoniem:
• hoogverraad
• insubordinasie
• opstand
• rebellie
• verraad
Vertaling:
Engels: mutiny
Nederlands: muiterij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|