Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » e.d.m.
e.d.m. [boodskap #142294] Sun, 25 June 2023 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
e.d.m.
Afbreking: e.d.m.


Afkorting: e.d.m.

Betekenis:
• Afkorting vir en dies meer, of en dergelike meer.

Gebruik:
• Ons verkoop pannekoek, vetkoek, melktert e.d.m.

Verwant:
• e.d.

Vertaling:
Engels: and such more
Nederlands: e.d.m., en dergelijke meer, en dergelijken meer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: e.d.
Volgende onderwerp: muitery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 17:07:34 UTC 2024