saligverklaring [boodskap #142289] |
Sa, 24 Junie 2023 12:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saligverklaring
Afbreking: sa•lig•ver•kla•ring
Samestelling: salig + verklaring
Selfstandige naamwoord: saligverklaring
Meervoud: saligverklarings
Betekenis:
• Kerklike proses waar die pous 'n afgestorwene salig verklaar (die voorlaaste stap van heiligverklaring).
Gebruik:
• In 2012 word pous Paulus VI deur Pous Benedictus XVI eerbiedwaardig verklaar. Dit is die eerste stap op die pad na saligverklaring.
Sinoniem:
• beatifikasie
• saligspreking
Afgelei:
• saligverklaringsseremonie
Vertaling:
Engels: beatification
Nederlands: zaligverklaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|