saligspreking [boodskap #142288] |
Sat, 24 June 2023 10:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saligspreking
Afbreking: sa•lig•spre•king
Samestelling: salig + spreek + -ing
Selfstandige naamwoord: saligspreking
Meervoud: saligsprekinge, saligsprekings
Betekenis:
• Een van uitsprake van Jesus soos weergegee in die bergpredikasie van Matteus 5.
Gebruik:
• Die dominee gaan Sondag oor die saligsprekinge preek.
Sinoniem:
• saligverklaring
Vertaling:
Engels: beatification
Nederlands: zaligspreking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|