konsonantverdubbeling [boodskap #142283] |
Sat, 24 June 2023 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konsonantverdubbeling
Afbreking: kon•so•nant•ver•dub•be•ling
Samestelling: konsonant + verdubbeling
Selfstandige naamwoord: konsonantverdubbeling
Meervoud: konsonantverdubbelings
Betekenis:
• Die gewoonte om die konsonant wat volg op 'n kort vokaal wat die hoofklem van 'n woord dra te verdubbel.
Gebruik:
• Konsonantverdubbeling kan gesien word in woorde soos blokkie, bossie, manne, rokkie en tennis.
Sinoniem:
• medeklinkerverdubbeling
Vertaling:
Engels: consonant doubling
Nederlands: consonantverdubbeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|