inlas [boodskap #142282] |
Fri, 23 June 2023 19:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inlas
Afbreking: in•las
Samestelling: in + las
Werkwoord: las in, inlas
Verlede tyd: het ingelas
Teenwoordige deelwoord: inlassing
Verlede deelwoord: ingelaste
Betekenis:
• Om iets tussenin te sit.
Gebruik:
• Die kabel is tekort, ons sal nog 'n stukkie moet inlas.
Sinoniem:
• inpas
• insit
• insluit
• insteek
• invoeg
Vertaling:
Engels: to insert, put in
Nederlands: inlassen
Selfstandige naamwoord: inlas
Meervoud: inlasse
Verkleinwoord: inlassie
Meervoud van verkleining: inlassies
Betekenis:
• Iets wat tussen ander dinge gesit is.
Gebruik:
• Die week se Huisgenoot het 'n interessante inlas vir sportliefhebbers.
Sinoniem:
• insteeksel
• invoegsel
• tussenvoegsel
Afgelei:
• inlasberig
• inlasbladsy
• inlasfoto
• inlaskaart
• inlaskant
• inlassin
• inlasstuk
• inlasteken
Vertaling:
Engels: insert
Nederlands: inlas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|