jarelang [boodskap #142274] |
Fri, 23 June 2023 10:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jarelang
Afbreking: ja•re•lang
Samestelling: jare + lang
Byvoeglike naamwoord: jarelang
Attributief: jarelange
Betekenis:
• Wat baie jare duur.
Gebruik:
• Dawid rou oor Saul se dood, wat tog jarelang sy vyand was.
• Dis nou tyd dat die jarelange oorlog tot 'n einde kom.
Vertaling:
Engels: for years on end
Nederlands: jarenlang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|