oombliklik [boodskap #142273] |
Vr, 23 Junie 2023 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oombliklik
Afbreking: oom•blik•lik
Samestelling: oomblik + -lik
Byvoeglike naamwoord: oombliklik
Vergrotende trap: oomblikliker
Oortreffende trap: oombliklikste
Attributief: oombliklike
Betekenis:
• Wat nou dadelik gebeur; op die daad.
• Op hierdie oomblik; nou onmiddellik.
Gebruik:
• Die polisie het oombliklik opgedaag.
• Daar is tans geen oombliklike gevaar nie.
Sinoniem:
• dadelik
• direk
• meteens
• nou
• onverwyld
• onmiddellik
• plotseling
• skielik
• summier
• terstond
Vertaling:
Engels: instantaneously, immediately, instantly
Nederlands: ogenblikkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|