slinking [boodskap #142272] |
Do, 22 Junie 2023 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slinking
Afbreking: slin•king
Samestelling: slink + -ing
Selfstandige naamwoord: slinking
Meervoud: –
Betekenis:
• (ongewoon) Die handeling van slink. Om in omvang kleiner te word.
Gebruik:
• Die vervoermaatskappy is nie verantwoordelik vir enige verlies of skade a.g.v. die slinking van goedere nie.
Sinoniem:
• afname
• inkrimping
• reduksie
• verkleining
• verkrimping
• vermindering
Antoniem:
• groei
Vertaling:
Engels: shrinkage
Nederlands: slinking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|