appèlaansoek [boodskap #142258] |
Do, 22 Junie 2023 11:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
appèlaansoek
Afbreking: ap•pèl•aan•soek
Samestelling: appèl + aansoek
Selfstandige naamwoord: appèlaansoek
Meervoud: appèlaansoeke
Betekenis:
• 'n Aansoek om appèl. 'n Versoek om 'n saak te heroorweeg.
Gebruik:
• Die appèlhof het die appèlaansoek met koste van die hand gewys.
Vertaling:
Engels: appeal application
Nederlands: bezwaarschrift indienen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|