vermis [boodskap #142254] |
Do, 22 Junie 2023 09:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermis
Afbreking: ver•mis
Samestelling: ver- + mis
Werkwoord: vermis
Verlede tyd: het vermis
Betekenis:
• Om nie meer te weet waar iets of iemand is nie.
Gebruik:
• Ons vermis nie een van ons manskappe nie.
Afgelei:
• vermissing
Vertaling:
Engels: to be missing, be lost
Nederlands: vermissen
Byvoeglike naamwoord: vermis
Attributief: vermiste
Betekenis:
• Waarvan die ligging nie seker is nie.
Gebruik:
• Die vermiste seun is met 'n gebreekte been op 'n koppie aangetref.
Sinoniem:
• verlore
Afgelei:
• vermistes
Vertaling:
Engels: missing, lost
Nederlands: vermist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|