Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saligmakend
saligmakend [boodskap #142253] Thu, 22 June 2023 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
saligmakend
Afbreking: sa•lig•ma•kend
Samestelling: salig + maak + -end


Byvoeglike naamwoord: saligmakend
Vergrotende trap: saligmakender
Oortreffende trap: saligmakendste
Attributief: saligmakende
Partitief: saligmakends

Betekenis:
• Wat saligheid verskaf; 'n mens salig (goddelik gelukkig of tevrede) maak.

Gebruik:
• Die kerk is nie saligmakend nie, maar Christus maak wel salig.

Sinoniem:
• reddend
• soteries
• verlossend

Afgelei:
• alleensaligmakend
• saligmakendheid

Vertaling:
Engels: salutary, beatific
Nederlands: zaligmakend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalfossiel
Volgende onderwerp: vermis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 17:37:10 UTC 2024