bosbou [boodskap #142244] |
Wed, 21 June 2023 18:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bosbou
Afbreking: bos•bou
Samestelling: bos + bou
Selfstandige naamwoord: bosbou
Meervoud: –
Betekenis:
• Die aanplant en bestuur van bosse (boomplantasies), hoofsaaklik vir die produksie van hout.
Gebruik:
• Skaapboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit in die omgewing, maar bosbou word ook beoefen.
Sinoniem:
• bosbestuur
• boswese
Afgelei:
• bosboudepartement
• bosbouer
• bosboukunde
• bosboukundige
• bosbouskool
Afkorting:
• bosb.
Vertaling:
Engels: forestry, silviculture
Nederlands: bosbouw, silvicultuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|