koördineerder [boodskap #142241] |
Wed, 21 June 2023 15:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koördineerder
Afbreking: ko•ör•di•neer•der
Samestelling: koördineer + -der
Selfstandige naamwoord: koördineerder
Meervoud: koördineerders
Verkleinwoord: koördineerdertjie
Meervoud van verkleining: koördineerdertjies
Betekenis:
• Iets of iemand wat koördineer (dinge samehangend reël).
Gebruik:
• 'n Koördineerder is aangestel om die veldtog te koördineer.
Sinoniem:
• fasiliteerder
• organiseerder
• reëlaar
Afgelei:
• adjunk-koördineerder
• mede-koördineerder
Vertaling:
Engels: coordinator
Nederlands: coördinator
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|