ondermeer [boodskap #142237] |
Wed, 21 June 2023 09:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ondermeer
Afbreking: on•der•meer
Samestelling: onder + meer
Bywoord: ondermeer
Betekenis:
• (informeel) Onder andere. Tussen ander dinge/sake.
Gebruik:
• Twintig metropolisielede is weens ondermeer (eintlik, onder meer) bedrog en afpersing afgedank.
Sinoniem:
• daarbenewens
• insluitend
Vertaling:
Engels: among others
Nederlands: onder meer
Nota:
• 'n Foutiewe samevoeging van "onder" en "meer", wat eerder as twee woorde geskryf moet word.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|