Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanranding
aanranding [boodskap #142231] Tue, 20 June 2023 13:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanranding
Afbreking: aan•ran•ding
Samestelling: aanrand + -ing


Selfstandige naamwoord: aanranding
Meervoud: aanrandings, aanrandinge
Verkleinwoord: aanrandinkie
Meervoud van verkleining: aanrandinkies

Betekenis:
• 'n Fisieke aanval op 'n persoon.

Gebruik:
• Sy het 'n saak van aanranding en poging tot moord by die polisie aanhangig gemaak.

Sinoniem:
• gewelddaad
• geweldpleging

Vertaling:
Engels: assault
Nederlands: aanranding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewenslank
Volgende onderwerp: bevind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:26:38 UTC 2024